JongKunstaarsLogo_2018
Hierdie leerplan en eksamen sal self geleerde kunstenaars en kustenaars wat lesse neem help om hul musikale tegnieke/drama en vaardighede te ontwikkel om hul musikale ambisies te bereik. Speel die liedjies waarvoor jy lief is met die verskeideneid van treffers in Afrikaans wat strek oor alle kontemporêre style. Daar kan liedjies gekies word uit ons liedjie lys of jou eie komposies kan uitgevoer word. Ontwikkel die improvisasie en speel sessie vaardighede wat professionele musikante nodig het. Wys jou tegniese vaardighede aan die eksaminator deur middel van tegniese fokus liedjies of demonstreer jou vermoë om 'n lewendige uitvoering te lewer.
Picture1

Die Sylabus

Trek voordeel uit die kommentaar op jou prestasie van kundiges in die Afrikaanse musiek bedryf. 

Die eksamens word ondersteun deur 'n verskeidenheid van hulpbronne wat noodsaaklik ondersteuning bied aan leerders:

  • Sillabus met al die eksamen liedjies,
  • Agtergrondinligting oor die liedjies,
  • Wenke en demonstrasie van die liedjies.

Ons hoop jy geniet die verkenning van die liedjies wat aangebied word in hierdie leerplan en ons wens jou alle sukses in die eksamen.

Doel van die Eksamen

DOEL VAN DIE EKSAMEN

Die FAK Jong Kunstenaar eksamens voorsien 'n gestruktureerde nog buigsame raamwerk vir vooruitgang, wat die kandidate in staat stel om hul eie musikale persoonlikheid te demonstreer en dit bevorder genot in die musiekuitvoering. Die eksaminator beoordeel musiekuitvoering, tegniese vaardigheid en antwoorde op musikale toetse deur praktiese assessering.  Kandidate van alle ouderdomme word die geleentheid gebied om hul ontwikkeling te meet.

Die FAK Jong Kunstenaar eksamens is oop vir alle kandidate, met geen ouderdom beperkings of ander beperkings. Die eksamens is toeganklik vir almal.  Elke kandidaat word op eie meriete geassesseer en die assessering is aangepas vir die kandidate met spesiale behoeftes. 

Eksaminators voorsien punte en kommentaar vir elke afdeling van die eksamen met behulp van ‘n nasienskema. Die eksamen word gemerk uit 100.  Kandidate se uitslae word as volg bepaal:

  • 87 – 100 Slaag met Lof
  • 75 – 86 Meriete
  • 60 – 74 Slaag
  • 45 – 59 Teenwoordig

Eksamen Inskrywing

Die FAK Jong Kunstenaar eksamen kan aanlyn bespreek word by www.gogettersgo-learn.com.  

Onderwysers registreer hul sentrums en kan daarna hul kandidate inskryf.

Die Sylabus

Trek voordeel uit die kommentaar op jou prestasie van kundiges in die Afrikaanse musiek bedryf. 

Die eksamens word ondersteun deur 'n verskeidenheid van hulpbronne wat noodsaaklik ondersteuning bied aan leerders:

  • Sillabus met al die eksamen liedjies,
  • Agtergrondinligting oor die liedjies,
  • Wenke en demonstrasie van die liedjies.

Ons hoop jy geniet die verkenning van die liedjies wat aangebied word in hierdie leerplan en ons wens jou alle sukses in die eksamen.

Doel van die Eksamen

DOEL VAN DIE EKSAMEN

 

Die FAK Jong Kunstenaar eksamens voorsien 'n gestruktureerde nog buigsame raamwerk vir vooruitgang, wat die kandidate in staat stel om hul eie musikale persoonlikheid te demonstreer en dit bevorder genot in die musiekuitvoering. Die eksaminator beoordeel musiekuitvoering, tegniese vaardigheid en antwoorde op musikale toetse deur praktiese assessering.  Kandidate van alle ouderdomme word die geleentheid gebied om hul ontwikkeling te meet.

 

Die FAK Jong Kunstenaar eksamens is oop vir alle kandidate, met geen ouderdom beperkings of ander beperkings. Die eksamens is toeganklik vir almal.  Elke kandidaat word op eie meriete geassesseer en die assessering is aangepas vir die kandidate met spesiale behoeftes. 

 

Eksaminators voorsien punte en kommentaar vir elke afdeling van die eksamen met behulp van ‘n nasienskema. Die eksamen word gemerk uit 100.  Kandidate se uitslae word as volg bepaal:

 

  • 87 – 100 Slaag met Lof
  • 75 – 86 Meriete
  • 60 – 74 Slaag
  • 45 – 59 Teenwoordig

Eksamen Inskrywing

Die FAK Jong Kunstenaar eksamen kan aanlyn bespreek word by www.gogettersgo-learn.com.   Onderwyser registreer hul sentrums en kan daarna hul kandidate inskryf.

Videos: Sonja Heroldt ens, kom hier in !

Gogetters -GoLearn is deel van die GoGetters Youth Development Foundation - A Registered Non-Profit Organisation Section 18(A) Company
Association not for Gain; 2009/021515/08 | Not for Profit Organisation; 080-330-NPO |Section 18A Reference; 930-034-075